Kim Stanley

Kim Stanley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Patricia Reid
Geboorte (1925-02-11)11 Februarie 1925
Sterfte 20 Augustus 2001 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1950–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kim Stanley (11 Februarie 1925 – 20 Augustus 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Seance on a Wet Afternoon (1964), Frances (1982), en The Right Stuff (1983), en in die televisiereeks Ben Casey (1961).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search